Sebran's ABC

(This page is available in Afrikaans, Croatian, Czech, English, Estonian, French, German, Italian, Norwegian, Portuguese, Romanian, Spanish and Swedish)



Sebran se ABC kleurvolle prente, aangename musiek, en sagte speletjies leer kinders om te lees en skryf. Die program is beskikbaar in verskeie tale, insluitende Afrikaans, Engels, Frans, Spaans en Duits.

Daar is twaalf verskillende oefeninge. Die ses eenvoudiger oefeninge dui vier moontlike antwoorde aan. Kies die korrekte een en dit word 'n glimlag; 'n fout word 'n frons en 'n kans om weer te probeer. Daar is ook 'n tel speletjie wat die syfers 1 tot nege voorstel. Hierdie word gebruik in die optel, aftrek, en vermenigvuldig speletjies, wat elkeen op twee vlakke van ingewikkeldheid funksioneer. In Kies 'n Prent, pas een van vier prentjies by 'n woord; Eerste Letter bied vier moontlike letters in die voltooing van 'n woord. Jou kind kan die vaardighede wat uit hierdie oefeninge geleer word toepas om Geheue, Woord Geheue, of Hangman te speel. Laastens help, die ABC Reën, Letter Reën, en 1+2 Reën speletjies klein vingertjies leer om die sleutelbord te gebruik.

Sebran se ABC is freeware.

'n Siening van Sebran se ABC
"Never has there been such a completely simple and special Kindergarten program. For kids learning their letters and numbers, Sebran offers a great play station for fun and exploration. Kids can play Hangman, Memory, and Raindrops, or learn math with addition, subtraction, and multiplication. This download is a great way to start younger children on a computer, and many Preschool, Kindergarten, and First Grade teachers will find it well worth their time." --kidsdomain.com






Keywords: sebra, zebra, zebran, freeware, gratis, software, free

Copyright 2014 | Rundelsgränd 3C, Uppsala, Sweden | Privacy Policy

Sebran